GODSDIENS – Alle godsdienste het een iets in gemeen nl God , maar verskillende rituele en geloofs praktyke en opvattinge.
Elke godsdiens word in verskillende boeke en geskrifte voorgele o.a . buddhisme deur SidhartaGuatama in die Tapitaka ,Christendom in die Bybel , Islam deur profeet Mohammed in die Koraan en Mormonisme deur Joseph Smith in die Mormoonse Boek.
Watter ritueel verkies u om u geloof wat menslike verstand tebowe gaan uit te leef? U kan u eie geloof ontwerp en ‘n direkte verhouding met God u Skepper geniet as jou RIGTING.
Allah vs God
|